Saam, Sal Ons Hierdeur Kom [Together, We Will Get Through This]
‘N Besondere Gesin Se Stryd Teen Leukemie [One Extraordinary Family's Fight Against Leukemia]
カートのアイテムが多すぎます
カートに追加できませんでした。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
聴き放題対象外タイトルです。Audible会員登録で、非会員価格の30%OFFで購入できます。
-
ナレーター:
-
De Jager Family
-
著者:
-
Barry de Jager
このコンテンツについて
Geen alledaagse gesin sal ooit die kinderleukemie nagmerrie wil deurmaak nie. Die Olifantgesin ontdek egter dat hulle toe nie sommer ‘n gewone gesin is nie. Hierdie is ook nie ‘n gewone kinderverhaal nie. Hierdie is die Olifantgesin se verhaal van dapperheid, veggees, gesinsbande en vaste geloof. Die verhaal begin op ‘n somersdag op die speelterrein van die Savanna Akademie, diep in die Afrikabos.
Luwan word siek en meneer en mevrou Olifant neem hom na die Horingbekvoëlhospitaal waar Dokter Flamink die slegte nuus aan die ouers oordra.Skielik moet Luwan se sesjarige boetie en tweejarige sussie vining grootword en hulle plekkie in die huisgesin aanpas. Die gesin trek laer en ondersteun mekaar. Hulle is gelukkig nie alleen nie. Die ganse Savanna gemeenskap trek weer laer om die Olifantgesin.
Hulle reik uit en ondersteun – vanaf die Vlakvark Rygeleentheid tot by meneer Olifant se kitaarstudente.Hierdie is die ware en tere verhaal van ‘n uitsonderlike gesin wat saamstaan en kanker oorwin. Die skrywer beleef hoe ontwrigtend, uitmergelend en opbouend-dog-verskriklik die sibbe die siekte ervaar. In die verhaal deel die vader sy belewenis as pa, om sy gesin deur die stormwaters te stuur met hoop, gebede en geloofslig as vuurtoring.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2021 Barry de Jager (P)2021 Barry de Jager