『3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)』のカバーアート

3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)

3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Lukas 10:28, “Doen dit, en jy sal lewe.”
Mense leef met baie verkeerde illusies. Dit blyk asof hulle baie swak op hierdie gebied is. Dit blyk ook asof hulle intelligent is, maar word maklik bedrieg en bly onbewus van hul bose natuur. Ons is gebore sonder om te weet wie ons werklik is, en lewe net soos dit ons pas. Die feit is dat mense nie hul self ken nie, maar die Bybel vertel duidelik aan ons dat ons sondaars is.
Mense praat oor die algemeen van hul sonde, en dit blyk asof hulle onbekwaam is om iets daaraan te doen. Nogtans beskou hulle hulself as goed en hulle spog met hul ‘goeie werke.’

https://www.bjnewlife.org/

https://youtube.com/@TheNewLifeMission

https://www.facebook.com/shin.john.35

3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)に寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。