-
サマリー
あらすじ・解説
In hierdie video praat ons met Paul Kruger - Hy is die kalant wat die fliek Liefling, French toast en pretville geregistuur het. Dan is hy ook die trotse eienaar van die populêre restaurant "french toast" en die intersante dorpie "Pretville in harties
Hier is Paul Kruger se skakels
French Toast restaurant: http://frenchtoastharties.co.za/
Pretville dorpie: http://pretville.co.za/
Hartiwood films: http://www.hartiwoodfilms.co.za/
Afrineurs skakels
Webwerf: https://afrineur.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/afrineurs