#BOEKPOD

著者: Afrikaans.Radio
  • サマリー

  • Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak. #BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word
    Afrikaans.Radio
    続きを読む 一部表示

あらすじ・解説

Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak. #BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word
Afrikaans.Radio
エピソード
  • Sake van die Hart
    2024/03/17
    Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers word aangekondig. Bets Smith · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio
    続きを読む 一部表示
    29 分
  • Die Digter van Nantes
    2024/02/23
    Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke. · Willie Strauss · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio
    続きを読む 一部表示
    19 分
  • Seks en Skrik in die Suburbs
    2024/02/10
    Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik. Erla-Mari Diedericks · Graffiti Boeke · #BOEKPOD · Sidney Gilroy · Afrikaans.Radio
    続きを読む 一部表示
    17 分

#BOEKPODに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。