• Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

  • 著者: Podmedia
  • ポッドキャスト

Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

著者: Podmedia
  • サマリー

  • Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.
    Copyright Podmedia
    続きを読む 一部表示
activate_samplebutton_t1
エピソード
  • Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument
    2022/11/15
    Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie.

    Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner se storie, van die Groot Trek tot by die Anglo-Boereoorlog en meer. Die monument vertel ’n storie van heldemoed, deursettingsvermoë en ’n toekomsvisie sodat ons vandag kan wees waar ons is.

    Behalwe vir die geskiedenis, is die Voortrekkermonument ook ’n plek van ontspanning. Dit is die ideale plek om – in Afrikaans – te kom piekniek hou, stap, koffie drink en aan avontuuraktiwiteite deel te neem. Die Voortrekkermonument verwelkom gesinne, vriende en groepe om ’n uitstappie op die monument se terrein te geniet.
    Die Voortrekkermonument is jou plek, jou mense, jou erfenis, jou toekoms, jou tuiste.
    続きを読む 一部表示
    27 分
  • Jaco Kleynhans en Werner Human in Austin, TX
    2022/09/09
    Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.
    続きを読む 一部表示
    22 分
  • Dawie Roodt
    2020/11/11
    Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.
    続きを読む 一部表示
    15 分

あらすじ・解説

Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.
Copyright Podmedia

Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raakに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。