Feeste (7): Teshuvah

著者: Nuwe Lied Bediening
  • サマリー

  • יהוה se laaste afsprake in die jaarlikse siklus van vasgestelde tye word vooraf gegaan deur ‘n tydperk bekend as Teshuvah wat terugkeer beteken. Dit is om terug te keer na Torah, naamlik na God se liefdevolle onderrig vir ‘n lewe as geregverdigde in Yeshua dié Gesalfde Een. Dit is om met berou en verootmoediging terug te keer nadat selfondersoek gedoen is van jou geestelike welstand. Volgens die Joodse kalender is die aanvang van Teshuvah altyd op die eerste dag van die sesde maand (Elul) en eindig op Yom Kippur (die Dag van Toedekking) – ‘n tydperk van 40 dae.
    続きを読む 一部表示

あらすじ・解説

יהוה se laaste afsprake in die jaarlikse siklus van vasgestelde tye word vooraf gegaan deur ‘n tydperk bekend as Teshuvah wat terugkeer beteken. Dit is om terug te keer na Torah, naamlik na God se liefdevolle onderrig vir ‘n lewe as geregverdigde in Yeshua dié Gesalfde Een. Dit is om met berou en verootmoediging terug te keer nadat selfondersoek gedoen is van jou geestelike welstand. Volgens die Joodse kalender is die aanvang van Teshuvah altyd op die eerste dag van die sesde maand (Elul) en eindig op Yom Kippur (die Dag van Toedekking) – ‘n tydperk van 40 dae.
エピソード
  • Feeste (7): Teshuvah
    2021/05/21
    Die Vasgestelde Tye van God (deel 7): Teshuvah
    続きを読む 一部表示
    1 時間 8 分

Feeste (7): Teshuvahに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。