『Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen』のカバーアート

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doenに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。