-
サマリー
あらすじ・解説
“Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.” ROMEINE 10:17 AFR83
Ons geloof kom deur die gehoor. Hoe verseker ons dat dit wat ons hoor akkuraat is? In hierdie episode gesels ons oor die belangrikheid van akkurate opvoeding vanuit die regte orde.