Klank en Sand

著者: Jasper Jansen
  • サマリー

  • Stap In 'n Wêreld van Klank: Kom verken saam met Jasper Jansen die geheime van omgewing-siklusse en die kuns van luister. Maak jou oë toe, sit jou oorfone op, ontspan, en ervaar binaural audio wat jou sirkel in die werklikheid uitbrei en jou na 'n nuwe wereld vervoer. Luister nou en ontdek 'n nuwe dimensie van die klanke om ons.
    Jasper Jansen
    続きを読む 一部表示

あらすじ・解説

Stap In 'n Wêreld van Klank: Kom verken saam met Jasper Jansen die geheime van omgewing-siklusse en die kuns van luister. Maak jou oë toe, sit jou oorfone op, ontspan, en ervaar binaural audio wat jou sirkel in die werklikheid uitbrei en jou na 'n nuwe wereld vervoer. Luister nou en ontdek 'n nuwe dimensie van die klanke om ons.
Jasper Jansen
エピソード
  • Chinese Nuwe Jaar: Year of The Snake
    2025/02/28

    Ons woon die Chinese nuwejaarsvierings by by die Nan Hua Budiste Tempel in Bronkhorstspruit.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    続きを読む 一部表示
    23 分
  • Wildtuin: Leeus Eet
    2025/02/21

    Ons sluit ons wildtuin reeks af met hierdie opname van 'n trop leeus wat heerlik aan die laaste oorblyfsels van 'n blou wildebees knaag. Ek hoop van harte julle het die wildtuin reeks geniet.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    続きを読む 一部表示
    23 分
  • Wildtuin: Hyenas in hul Den, Buffels en Olifant
    2025/02/14

    Vandag is 'n baie besonderse episode. Ek voel baie bevoorreg om dit met julle te kan deel. Ons luister na hyenas in hul den. Dan wag ons vir 'n masiewe trop buffels om deur 'n modderplas oor die pad te stap. Ons sluit af met 'n olifant wat stap langs die pad.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    続きを読む 一部表示
    29 分

Klank en Sandに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。