My Neus in jou Besigheid

著者: Afrikaans.Radio
  • サマリー

  • Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!
    Afrikaans.Radio
    続きを読む 一部表示

あらすじ・解説

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!
Afrikaans.Radio
エピソード
  • Robert Wilke
    2023/06/26
    In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria. Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    続きを読む 一部表示
    50 分
  • Rian van Heerden
    2023/06/12
    Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio. Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense – you either love him or hate him! Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    続きを読む 一部表示
    55 分
  • Izak du Plessis
    2023/05/29
    Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”. Nuuspod · Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    続きを読む 一部表示
    38 分

My Neus in jou Besigheidに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。