• Kom Ons Ry

  • 2025/01/17
  • 再生時間: 20 分
  • ポッドキャスト

  • サマリー

  • Ek gaan nie in hierdie episode vooraf met julle gesels nie. Ons klim in die kar, jy in die pasasiersitplek, en ons vat die pad Kruger Nasionale Wildtuin toe. Jy ry saam tot by Millys. Hierdie episode is om jou te help afskakel as jy bietjie wil ontspan, so luister op 'n stil plek as jy rustig is. Daar is mos min dinge wat 'n mens so vinnig aan die slaap maak soos wanneer die wiele begin draai.

    Comment asseblief gerus en laat weet wat julle dink.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    続きを読む 一部表示

あらすじ・解説

Ek gaan nie in hierdie episode vooraf met julle gesels nie. Ons klim in die kar, jy in die pasasiersitplek, en ons vat die pad Kruger Nasionale Wildtuin toe. Jy ry saam tot by Millys. Hierdie episode is om jou te help afskakel as jy bietjie wil ontspan, so luister op 'n stil plek as jy rustig is. Daar is mos min dinge wat 'n mens so vinnig aan die slaap maak soos wanneer die wiele begin draai.

Comment asseblief gerus en laat weet wat julle dink.

Onthou om altyd met oorfone te luister.

Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

Kom Ons Ryに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。